By Kamdebo
-
Bistro
Kom proe in ons bistro.
-
Padstal
Kom kyk wat op die rakke is.
-
Negosie
Kom kuier en snuffel rond.
Oor ons
Kokkedoor kom Kamdebo toe
Die ma-en-seun-span van Kamdebo Padstal het in Januarie 2026 Kokkedoor: Son & See gewen.
As jy sulke briefies op 'n leë bord kry, dan WEET jy dis lekker.
Wanneer is ons oop?
Oopmaaktye
Bel gerus vir ons ure
Bel gerus voor jy kom.
Kom kuier
By die R61 en N9
R61 & N9AberdeenBy die kruising van die R61 en N9, naby Aberdeen.
Kry aanwysingsKontak
Gesels met ons
Bel ons gerus.
Bel 049 846 0539- Bel 049 846 0539
- Facebook Volg ons op Facebook